MEL DIE STORIEVERTELLER - INTERNET SENSASIE (Geen O/14) (Aandvertoning)
In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller, in lewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal ...
Event Details
In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller, in lewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook (vir mans en vroue). In haar derde komiese een-vrou vertoning, Internet Sensasie
Photos & Media
No photos or media yet
Community
Event Location
6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa
Sign in to view location map
Comments