Draai daai frons onderstebo, en maak reg vir ‘n dag wat die Oos Rand op sy kop gaan draai!
Die, nou al legendariese, Glimlag Fees is terug op Saterdag, 4 Oktober 2025, en na die groot sukses van die afgelope jare, kan jy beslis iets besonders verwag! Hierdie fees het al die vorige jare met sy onver